Herleef Die Groot Oomblik: Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug

Details
Title | Herleef Die Groot Oomblik: Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug |
Author | Afrikaans is Groot |
Duration | 0:30 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=T1h5qjGlhis |
Description
Al wat ons het is hoop! Die rygbywêreldbeker is die toonbeeld van wat hoop kan vermag. Was dit ook vir jou ‘n hoendervleis oomblik toe Jo Black sy hoopvolle treffersnit gesing het, terwyl die gehoor met toejuiging dié beker by #AiG2019 van naby kon bekyk. Herleef die groot oomblik!