Herleef Die Groot Oomblik: Ricus Nel en Snotkop - Boerepompie

Details
Title | Herleef Die Groot Oomblik: Ricus Nel en Snotkop - Boerepompie |
Author | Afrikaans is Groot |
Duration | 0:30 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=3BephY7YzsA |
Description
Herleef die groot oomblik toe 'n lewensgrootte vliegtuig op die verhoog 'land' en Ricus Nel met 'n boerepompie uitklim. 🤣 Ons kan nie genoeg van hom en Snotkop kry nie. Was dit vir jou ook een van daai oomblikke wat jy nie sommer sal vergeet nie?