Liezel Pieters - Waar Ek Hoort (Official Music Video)

Details
Title | Liezel Pieters - Waar Ek Hoort (Official Music Video) |
Author | LiezelPietersVEVO |
Duration | 3:44 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=vlb1E05atr8 |
Description
Official Music Video for "Waar Ek Hoort" by Liezel Pieters
Download of stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/waarekhoort
Follow Liezel Pieters on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/LiezelPieters777
Instagram - https://www.instagram.com/liezelpieters777/
TikTok – https://www.tiktok.com/@liezelpieters777
FILMSPAN:
Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Assistent: Dora-Mari Bosch
Kamera Assistant: Hanru van Zyl (IG/@hanthebehemothman)
Hoof Takelaar: Werner Nortjé (IG/@omniworx_film_solutions)
Takelaar: Zanru Theron (IG/@puzzelz14)
ORKES LEDE:
Chris Neetling
Deon Kruger
Ryno Olivier
Machiel Roets
Lize Schaap
Airyn Goodbrand
Jaco-Louis Venter
Kevin Gersteling
KOSTUUMS & STILERING:
Boerboel Wear (https://www.boerboelwear.co.za/)
WillemTerblancheCouture (IG/@willemterblanchecouture)
GRIMERING:
Ashley Palmer (IG/@ashleypalmer_makeup)
HAARSTILERING:
Mareli Jooste (mareli.marsmakeup@gmail.com)
SPESIALE DANK AAN:
Die Brits Familie (Modderbult Boerdery)
Tharina Terblanche (Tharina Boerdery)
Die vriendelike personeel van Lakat Boerdery
Die vriendelike personeel van Welgelegen Manor, Belfour
WS Pianos vir die spoggerige klavier (https://www.wspianos.co.za)
Oosthaven’s Music (https://www.oosthavens.co.za)
ACGO & Fendt Suid-Afrika
Waar Ek Hoort
Op hierdie grond
Waarop ek staan
Het baie al voor my gegaan
Hier boer ek steeds vandag vooruit
Met die môregloed
Skep ek hoop en moed
Die wind, die weer
Is buite my beheer
Maar om sterk te staan
Is ek wel geleer
Die son sal sak, hy sal weer skyn
Elke oes se stroop,
deur geloof en hoop
As die groen mielieblare
Oor my hande streel
En die oggendbries
Met die veldgras speel
Dan weet ek ek’s geplant
Net waar ek hoort
Elke môre bring weer
Nuwe hoop
Om Boer te wees
Is binne in my bloed
Daarmee kom die bitter
Daarmee kom die soet
Die dagbreek bring weer nuwe krag
Vir die harde werk
Wat daar buite wag
As die bloeiselgeure
In die boorde hang
En die dag breek uit
In ‘n lofgesang
Dan weet ek ek’s geplant
Net waar ek hoort
Loop sy aan sy met
My Landbouvenoot
En as ruig sonneblom
Die lande verf in geel
En my kinders kaalvoet
Op die plaaswerf speel
Dan weet ek ek is geplant
Net waar ek hoort
Elke môre bring
weer nuwe hoop
Official Music Video by Liezel Pieters performing Waar Ek Hoort. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
#LiezelPieters #WaarEkHoort #Fendt #BoerboerWear