MP3JOSS

Ricus Nel & Riaan Benadé - 308 (Amptelike Musiekvideo)

Ricus Nel & Riaan Benadé - 308 (Amptelike Musiekvideo)

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleRicus Nel & Riaan Benadé - 308 (Amptelike Musiekvideo)
AuthorRicus Nel
Duration2:50
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=ByfwADHM1xE

Description

Luister '308' hier: https://RicusRiaan.lnk.to/308

Hierdie was een van ons lekkerste videos nog! 'n Spesiale dank aan Marco van Deventer vir jou fantastiese gesigsuitdrukkings, Eric en Tehan van ETG Creative vir die uitstekende video, Georic Lomas vir jou moeite en dans choreografie en Lock&Load vir hul gasvryheid by hul winkel, besoek die manne gerus vir regte roere!

Hoop julle jag lekker hierdie seisoen!

Groete,

Ricus & Riaan
______________________________________
Lirieke:

So kyk n 243 is n lekker ding die
maar hy's bietjie lig in die broek
En dan n 30-06 die manne sê hy kwes
Maar hy bang hom want hy skop hom met 'n koek... hou

Die 303 Gemaak vir Oupie
Gewerk maar hy't afgetree
En die 270 laat die bokkies brul
Ma jy wag hom laat hy kansie gee

Daars Niks wat jag soos n 308
Want dis Boef Bah Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Niks wat jag soos n 308
Want dis Boef Bah Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Kyk, n 375 het n lekker Lyf
Maar sy baas se tottie is kort
En n 458 wag vir die dag
Wat n 'Fant jou in jou poefie stort

En dan n 3 honnert, gebore bedonnerd
Wie kort 'n kakebeen
En n 338 laat die manne lag
Want ons jag nie op n kilo heen

Daars Niks wat jag soos n 308
Want dis Boef Bah Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Niks wat jag soos n 308
Want dis Boef Bah Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Daars n magdom koele in die wereld
Nog niks gese en ek wil nie se
Oor die 6.5we nie

Kyk Riaan, alles werk, gebruik wat jy het, dis lekker om te jag!!

Maar Daars Niks wat jag soos n 308
Want dis Boef Bah Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Niks wat jag soos n 308
Want dis Boef Bah Kwah
Lê die bokkies geslag
Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Jy kan vir my oppi horison kry
waar die 308 nog Jag

Nou ma toe… Dan is dit so…

🎧 Just For You

🎵 Thinking Out Loud - Ed Sheeran 🎵 What I Want - Morgan Wallen Feat. Tate… 🎵 Deck The Halls - Nat King Cole 🎵 Irl - Lizzo & Sza 🎵 Golden - Huntr/X, Ejae, Audrey Nuna, Rei… 🎵 Bad Dreams - Teddy Swims 🎵 Starships - Nicki Minaj 🎵 Happy - Pharrell Williams 🎵 Closer - The Chainsmokers Feat. Halsey 🎵 Dior - Mk & Chrystal 🎵 Eternity - Alex Warren 🎵 Bad Romance - Lady Gaga